Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

DOWNLOAD ~ Maklike Soet Happies vir Kinders * by Janette Mocke ~ eBook PDF Kindle ePub Free

Maklike Soet Happies vir Kinders

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Maklike Soet Happies vir Kinders
  • Author : Janette Mocke
  • Release Date : January 05, 2012
  • Genre: Cookbooks, Food & Wine,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 10440 KB

Description

Maklike Soet Happies vir kinders is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reΓ«l sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Dit is moontlik om ’n verskeidenheid lekkernye vir seuntjies en dogtertjies te skep deur slegs ’n paar maklik beskikbare beskuitjies, lekkers en versiering te gebruik. Partytjietemas sluit onder andere Voertuie en Vliegtuie, Ruimtewesens en Grillerige Goeters en Prinsesse en Teepartytjies in. Leer hoe om mannetjies uit roomyshorinkies te maak en hoe om malvalekkers, roomyshorinkies, Rice Krispies, Mariebeskuitjies en ’n verskeidenheid lekkertjies in iets besonders om te toor wat menige kind sal vermaak. Pragtige fotografie stimuleer die verbeelding en met die maklike instruksies sal jy sommer binne ’n japtrap jou eie partytjiehappies maak.


Free PDF Download "Maklike Soet Happies vir Kinders" Online ePub Kindle


Post a Comment for "DOWNLOAD ~ Maklike Soet Happies vir Kinders * by Janette Mocke ~ eBook PDF Kindle ePub Free"